[Lien Roux-de Jager] ↠´ Donker leuens [cults PDF] Read Online ✓ myportal.pro

[Lien Roux-de Jager] ↠´ Donker leuens [cults PDF] Read Online ✓ Kalli Krynauw Is Bang En Dis Nie Wat Sy Wil Wees Nie Sy Wil Weer Haar Ou Self Wees Hardegat, Dinamies, In Beheer, N Suksesvolle Forensiese Psigo Fisioloog Sy Kry Weer N Saak Om Te Ondersoek En Dit Doen Wondere Vir Haar Selfvertroue, Maar Bring Ook N Hele Kaboedel Nuwe Spanningslyne In Haar Lewe Onder Andere De Waal Brink, Die Konsultant Wat Aangestel Is Om Te Help Met Die Ondersoek Sy Vertrou Hom Nie, Maar Kan Nie Help Om Te Swig Voor Sy Eiesoortige Manlikheid Nie Baie baie goedEk ken nie Lien le Roux de Jager se werke nie en hierdie was n eerste vir my De Jager het nie teleurgestel nie.
Ek gaan verseker die volgendes in die reeks ook lees Dankie vir die goeie boek



In Donker leuens word die leser voorgestel aan n interessante karakter in die persoon van Kalli Krynauw Sy werk daaraan om haar ritme terug te vind in haar beroep as forensiese psigofisioloog, nadat sy haarself misreken het met n persoon wat sy moes toets Sy het n traumatiese ervaring oorleef en is gretig om weer haar selfvertroue te herstel Haar eerste saak lewer egter n heel nuwe stel uitdagings en gevare op.
Die skrywer plant van vroeg af vernuftig saadjies van wantroue in verskeie karakters, en n situasie wat wil neig na n liefdesdriehoek, ontwikkel parallel met die spanningslyn van die ondersoek Die gemaklike skryfstyl en oortuigende karakters, sorg vir n aangename leeservaring Die versoeking was sterk om halfpad deur die boek, die sinopsis van die opvolgboek te gaan lees Die oop einde van die boek het die leser reed Dis n lekker storie, maar ek kan net 3 sterre gee, want daar is net TE veel onwaarskynlikhede in die verloop van die gebeure, veral in hoe die heldin elke keer gered word Andersins lees die boek baie lekker.

Lien Roux de Jager het die afgelope vier jaar in Mafikeng gewoon, waar haar man aan die Noordwes universiteit gedoseer het n Verrykende ervaring Sy is nou terug in Pretoria en as alles eers op sy plek is, sal die sleutelbord weer volstoom klik Haar man is haar klankbord en haar kinders haar eerlike kritici As n storie in n drif vasval, kerf sy dinge uit hout eende, visse, skilpaaie, uile,